|
Gestoofde Ossenstaart
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 beesstert -
4 eetlepels meelblom -
2 teelepels sout -
knippie peper -
50g vet of olie -
1 gesnyde ui -
1 gesnyde wortel -
1 gekapte selderytakkie -
1 klein raad (gesny) -
2 koppies vleisekstrak of water
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Sny stert by litte deur.
Gooi meel in ?n papier- of plastiese sak en skud die vleis daarin totdat dit goed met meel bedek is.
Verwarm die vet of olie en braai vleis bruin. Voeg groente by en braai nog ?n paar minute.
Voeg oorblewende meel, sout en peper by en roer die vloeistof by. Kook stadig vir 2-3 ure totdat die vleis sag is.
Bedien met gebakte aartappels en ?n groen groente.
|
|
|